Walsim Simmentalers het in 2002 ontstaan en geregistreer by die Simmentaler / Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika.  Ons doelwitte is om elke minuut te geniet in die handel en aktief deel te neem in die vervaardiging van diere wat 'n positiewe bydrae tot die bedryf maak.    Lees meer >>

 

Bertus Walters ontvang die Queens Cup Trofee vanaf die Britse Hoë Kommissaris in Namibië, Mev. Kate Airey.

Die Queens Cup is ‘n afdeling by Windhoek Skou waar vrugbare koeie meeding op grond van reproduksie en “looks”. Walsim het in 2017 ook die gesogte trofee gewen.

Die wen koei se gegewens: Walsim Quency, WAL08 28. Haar TKP is 367 met ‘n Simdex van 105 oor 10 kalwers.

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________

  

© 2014 - 2020
Walsim Simmentalers  | 
Webblad Vrywaring